Twee-en-vyftig Jan van Riebeeckers in graad 8 en 9 skryf eerskomende Woensdag, 2 September die nasionale Afrikaans-olimpiade.

Leerders moet asseblief om 14:20 in mnr. Rademeyer se klaskamer aanmeld. Hul behoort teen 16:30 klaar te wees, maar leerders mag ook verdaag sodra hul klaar geskryf het.

Hier is die naamlys van alle leerders wat ingeskryf is.

Baie sterkte – ons sien weer uit na mooi uitslae!

0 Shares
X