Volg die skakel vir die  assesseringsprogram vir kwartaal 1: Graad 8-12.
Let asseblief op die volgende belangrike punte:
  • Graad 8: Afrikaans se voorbereide lees en opstel sal deurlopend plaasvind.
  • Graad 9: Afrikaans se taalkundetoets vind in die toetsreeks (10-19 Maart) plaas & die lees vind deurlopend plaas
  • Graad 10 & 11: Afrikaans se taalkundetoets vind in die toetsreeks (10-19 Maart) plaas & die mondeling sal deurlopend plaasvind tot voltooi.
  • Graad 12: Afrikaans onvoorbereide mondeling: per afspraak in groepsverband buite skoolure.
    • Taalkundetoets (35) 75 minute gedurende die toetsreeks (10-19 Maart)
0 Shares
X