Alle Graad 9 en 10 ouers het vandag ‘n brief ontvang rondom die skool se Cambridge program. Indien u kind belangstel om van die skool se aanbod gebruik te maak word u uitgenooi om die inligtingsaand op 24 Februarie 2026 by te woon.
  • Tyd: 18:00 – 19:00
  • Plek: HS Jan van Riebeeck.
Indien u beplan om die inligtingsaand by te woon, vul asseblief die Google-vorm teen 08:00 Woensdagoggend,18 Februarie, in. Kontak gerus me. Meyer (sonet.meyer@janvanriebeeck.co.za) met enige navrae.
0 Shares
X