As gevolg van ons veeleisende program vir die Eeufees moes ons die Derde Taal program onderbreek.
Alle gr 8 en 9 leerders wat daarin belangstel om Duits as Derde Taal te neem om kontinuiteit te verseker, moet asb. Maandag aan die einde van saalperiode agterbly om aan te meld. Die klasse sal voor skool / in die koorperiode aangebied word en kos R60 per les per leerder.
0 Shares
X