Die FAK Geskiedenis olimpiade word vanjaar op 18 Junie geskryf en is oop vir graad 8-12 leerders. Jy ontvang vooraf ‘n studiegids om te bestudeer en voltooi dan die olimpiade op die FAK se digitale platform. Inskrywing is gratis.
Alle leerders wat graag vir die FAK Geskiedenis-olimpiade wil inskryf, moet asseblief die onderstaande skakel teen Maandag 25 Mei voltooi:
0 Shares
X