As gevolg van Cambridge Vraestelle wat in ander dele van die wêreld uitgelek het, moet ons die eksamenrooster vir graad 11 & 12aanpas.

Volg die skakel vir die nuwe rooster: https://janvanriebeeck.co.za/wp-content/uploads/2026/05/Finale-Eksamenrooster-2026-Aangepas-vir-Graad-11-en-12.pdf

Hier is die skryftye vir die res van die eksamen: https://janvanriebeeck.co.za/wp-content/uploads/2026/06/Junie-2026-ALLE-skryftye.pdf

Reëlings tydens eksamen:

Maandag & Woensdag (12:30 – 13:30)

  • Orkes (Maandae)
  • Koor (Woensdae)
  • Rasieleiers
  • Landloop/Atletiek
  • Tafeltennis

LET WEL: Leerders wat ‘n 2de sessie skryf moet hul afrigters in kennis stel en word van die oefening verskoon.

Dinsdae en Donderdae (12:30 – 13:30)

  • Rugby
  • Netbal
  • Hokkie
  • Bergfiets

🚌busse vertrek om 13:30 (Maandae tot Donderdae)

Skoolwinkeltye : Gedurende eksamen vanaf 1 Junie sal die skoolwinkel die volgende tye oop wees:

  • Maandae-oggende 7:00 – :7:30
  • Woensdae-oggende 7:00 – 7:30
0 Shares
X