Alle graad 10-12 leerders wat tydens die prysuitdeling toekennings ontvang het, kan hul gelukwensingsbriewe vanaf Maandag, 2 November, by me. Nimmo kom afhaal. Dit word by me. Sanette van Loggerenberg ingehandig vir die bestel en aankoop van baadjies, dasse en balkies. Die laaste datum vir inhandiging van die brief en baadjies is Vrydag, 9 November.