Neem asseblief kennis van die volgende belangrike datums vir graad 12-Ontwerp- en Visuele Kunste praktiese eindeksamen is as volg:
Graad 12: NSS-Ontwerp prakties
  • Vrydag, 18 September van 7:30-14:00
  • Maandag, 21 September van 7:30-14:00
  • Dinsdag, 22 September van 7:30-14:00
  • Woensdag, 23 September van 7:30-14:00
Graad 12: NSS Visuele Kunste praktiese
  • Woensdag, 7 Oktober 7:30-14:00
  • Donderdag, 8 Oktober van 7:30-14:00
  • Maandag, 12 Oktober van 7:30-14:00
  • Dinsdag, 13 Oktober van 7:30-14:00
Die finale Graad 12, Visuele Kunste en Ontwerp eksamen uitstalling sal plaasvind by Welgemeend. Die uitstalling open op Dinsdag, 13 Oktober en verloop tot Donderdag, 15 Oktober 2026. Die uitstalling se opening vind plaas op die aand van Donderdag, 15 Oktober 2026 vanaf 17:00 tot 18:30.
0 Shares
X