Daar is verpligte Rekeningkundelesse op Dinsdae-oggende vanaf 07:00 tot 07:45 in me. Meyer se klaskamer. Die eerste les word op 14 April aangebied. Alle Graad 12-rekeningkundeleerders moet teenwoordig wees. Hierdie klasse word aangebied om leerders te help om optimaal in die vak te presteer. Enige navrae kan aan me. Meyer gerig word.

0 Shares
X