Die SK:Kuns graad 8’s het die komende week op Woensdag, Donderdag en Vrydag in koorperiode klas. Hul moet dan ook hul boeke bring om in te werk. Hierdie is om op te vang vir periodes wat ons op 21 Augustus verloor het.
Die SK:Kuns Graad 8-leerders wat by Eyebrain Gym, Koor en Wiskundeprogram betrokke is kan by Juf van Wyk vanaf 07:15 op Woensdag-, Donderdag- en Vrydagoggende volgende week opvang met die kunsassesering.