Indien enige leerder wil registreer vir hierdie gratis kompetisie met lekker pryse, voltooi die skakel op “Registreer by [http://www.cumlaudemedia.com”*] (klik op die toepaslike kompetisie se “registreer hier” – blokkie.) of by https://wiskunde.knowbrainer.org voor 28 Julie 2026.

👉🏻 Reëls en regulasies: https://www.cumlaudemedia.com/2026/03/10/inskrywings-oop-wiskundekompetisie-2026/
👉🏻 Inskrywingshulp: https://www.cumlaudemedia.com/2026/04/12/hoe-skryf-ek-in-hulpblad-vir-2026-se-inskrywings/

Indien ‘n leerder wil in aanmerking kom vir amptelike toekennings van die skool of wil seker maak dat sy/haar aanlyn-deelname geverifieer kan word dat dit volgens die reëls en regulasies van die kompetisie gebeur het, kom spreek Mnr. Cronje voor die 28ste Julie. Andersins kan ‘n leerder tuis aanlyn deelneem.

0 Shares
X