Neem asseblief kennis dat die tweede ronde van die Proverto-Olimpiade op Woensdag 29 Julie om 14:30 in mnr. Rademeyer se klaskamer plaasvind. Die Graad 9 EBW-olimpiade vind ook op Woensdag, 29 Julie, om 14:30 in mnr. Rademeyer se klaskamer plaas. ‘n Naamlys van alle leerders wat gekwalifiseer het, sal vanaf 21 Julie 2026 by me. Meyer beskikbaar wees.
0 Shares
X