Neem asseblief kennis dat die tweede ronde van die Proverto-Olimpiade vir Graad 10-12 op Woensdag 29 Julie om 14:30 in mnr. Rademeyer se klaskamer plaasvind. Die Graad 9 EBW-Olimpiade vind ook op Woensdag 29 Julie om 14:30 in mnr. Rademeyer se klaskamer plaas. Leerders kan addisionele bronne naslaan by proverto.co.za.
Enige navrae kan aan me. Meyer (sonet.meyer@janvanriebeeck.co.za) gerig word.