Daar is verpligte Rekeningkundelesse op Dinsdae oggende vanaf 07:00 – 07:45 in me. Meyer se klaskamer.
Alle graad 12-Rekeningkundeleerders moet teenwoordig wees. Die klas word aangebied om leerders voor te berei om ten beste in die vak te presteer. Enige navrae kan aan me. Meyer (sonet.meyer@janvanriebeeck.co.za) gerig word
0 Shares
X