Die landswye Wiskunde-olimpiade deur SAMF skop weer af.
- Koste: R45, betaalbaar op Karri voor 13 Februarie 2026.
Die eerste ronde is op 12 Maart 2026. Dit bestaan uit 20 veelkeuse-vrae en leerders het 1h om dit te voltooi. Die tweede ronde vind plaas op 14 Mei 2026 en alle leerders wat 50% en meer vir die eerste ronde behaal het, kwalifiseer vir die tweede ronde.