Die volgende leerders het deurgedring na die tweede rondte van SAMO op 14 Mei 2026 14h00-16h00.
Leerders sal skryf in mnr. Rademeyer se lokaal. Die tweede ronde bestaan uit 25 vrae. Die top 100-leerders in die land word uitgenooi na die finale ronde op 30 Julie 2026.
Leerders kan gerus registreer op SAMF se webwerf, om vorige vraestelle en memorandums af te laai. https://www.samf.ac.za/en/sa-mathematics-olympiad