Volg die skakel vir die graad 8 – 11 toetsrooster vir kwartaal 3:
https://janvanriebeeck.co.za/wp-content/uploads/2026/08/TOETSROOSTER-SEPTEMBER-2026-FINAAL.xlsx.pdf
Neem kennis dat die skool vanaf 7 – 16 September om 13:00 sluit met die buitemuurseprogram wat daarna sal volg tot 14:30.
🚌Die roetebusse vetrek dan om 14:35.