Leerders wat die assessering van hul Afrikaansskryfstukke gedurende die laaste week van die derde kwartaal — met ’n geldige rede — misgeloop het, sal op Vrydag, 23 Oktober 2026 om 14:30 ’n tweede geleentheid ontvang om die formele assessering in te haal.
Leerders moet direk na skool in mnr. Rademeyer se klaskamer aanmeld. Slegs mediese sertifikate sal aanvaar word indien ’n leerder hierdie finale geleentheid weer misloop.
X