Leerders wat gekies is om aan hierdie gratis Wiskunde-olimpiade wat op Donderdag, 23 April, in die aand plaas vind, sal vrywaringsvorms aan die begin van volgende week ontvang. Ouers/voogde word versoek om hierdie vorms so vinnig moontlik in te vul en terug te besorg aan Mnr. W. Cronje.

0 Shares
X