Alle GRAAD 10 tot 12-leerders wat vanjaar sport of kultuur prestasies buite skoolverband behaal het in aktiwiteite wat nie by die Hoërskool Jan van Riebeeck aangebied word nie, moet asseblief die onderstaande skakel teen Vrydag, 25 September 2026, voltooi om in aanmerking te kom vir toekennings by vanjaar se prysuitdeling:
Ons beleid ten opsigte van toekennings wat buite skoolverband behaal word, kan in ons merietebeleid besigtig word indien u wil weet waarvoor leerders sou kwalifiseer. Die skakel na ons merietebeleid is: