Ons nooi almal uit om op Maandag, 18 Mei 10:00 – 14:00 by Hoërskool Jan van Riebeeck se skoolsaal te kom bloedskenk.:
Eerste skenkers (16+ jaar oud) moet ‘n toestemmingsvorm deur hul ouers laat teken.  Almal, ook ouers, is baie welkom om saam te kom skenk!
Kontak gerus mev. Turkstra  (Lize.Turkstra@janvanriebeeck.co.za)
0 Shares
X