Almal weet die pad na jou hart loop deur jou maag …
Ons nooi graag alle ouers en voogde uit om die aand van liefde in Gourmet-styl onder die sterre te vier.
Doen-dit-self Gourmet Burger Bou 
  • 12 Februarie 2026
  • Welgemeend-grasperk
  • 18:00 – 22:00
Elke kaartjie sluit in:
  • Jou keuse van hamburger vleis: Beef, hoender of vegetaries. (braaidromme word voorsien )
  • Hamburger broodjie
  • Aartappelskyfies
  • Garnering en souse
Bring asseblief jou eie eetgerei, borde en glase. Ondersteun ons kontantkroeg met ‘n heerlike verskeidenheid wyn en biere!
Koop ‘n lootjie teen R 50 en staan ‘n kans om groot pryse te wen!
  • Etekaartjie: R120
  • Lootjie: R 50
  • Ysbak met onbeperkte ys: R 50
  • Kurkfooitjie: R 80 (Neem kennis dat die ‘n fondsinsameling is en daarom moedig ons aankope by die kroeg aan)
Kom hap saam aan die liefde, sien jou daar!
0 Shares
X