Dis weer tyd vir ons Afrikaansweek (3-7 Augustus) en sinoniem daarmee ons populêre JanKardoes!
Eg (Suid)-Afrikaanse gebak soos melktert, koesisters, Hertzoggies en gemaaldevleis vetkoeke word netjies in ‘n kardoes verpak en kan op Vrydag, 7 Augustus, tydens pouse by die skool afgehaal word.
Koste beloop R80 per kardoes en bestellings kan op Karri voor Dinsdag, 4 Augustus, geplaas word.
0 Shares
X