Op Vrydag, 30 Januraie bied die martriekgroep ‘n quiz-aand aan ten bate van die 2026 matriekdans wat op 9 April plaasvind aan. Dit is oop vir alle volwassenes. (Bring gerus vriende van buite om jou tafel van 8 vol te maak). Jy bespreek ‘n tafel en die fondse gaan vir verhurings, quizmaster en pryse.
Kontak vir Karien Zulch (karienzulch@gmail.com) om ‘n tafel te bespreek.

0 Shares
X