Ouers neem asseblief kennis dat die skool ’n nuwe 5 jaar kontrak met Tytec gesluit het vir 4 kopieermasjiene, met goedkeuring van die WKOD.
Dit is reeds deur die SBL en die ouers goedgekeur in die 2026 begroting wat verlede jaar voorgelê is.