Neem asseblief kennis dat ons jaarlikse skoolgeld- en begrotingsvergadering op Maandag, 23 November 2026 om 18:00 in die skoolsaal plaasvind.

Volgens die nuwe BELA-wetgewing word daar vereis dat minstens 10% van ons ouerkorps die vergadering moet bywoon om ʼn kworum te vorm.

Ons moedig daarom alle ouers sterk aan om die vergadering by te woon.

Lees asseblief die aangehegte kennisgewing vir volledige besonderhede: https://janvanriebeeck.co.za/wp-content/uploads/2026/10/JVR_KENNISGEWING-van-Begrotingsvergadering-2027.pdf

X