Koop ‘n lootjie teen slegs R50 en staan ‘n kans om een van twee spesiale Moedersdag geskenkpakke ter waarde van R1500 elk te wen. Die trekking vind Donderdag, 7 Mei, plaas met afhaal van pryse Vrydag, 8 Mei. Net betyds om die spesiale vrouens in ons lewens te bederf!

0 Shares
X