Die Jan van Riebeeckers gaan weer ‘n paaseierskattejag vir elke graad hou en die JvR-Paashaas sal soos altyd weer besoek aflê by ons Riebeeck Stolke, Huppelland en ons laerskool.

Hulle vra u hulp asseblief met ‘n donasie op Karri of ‘n paaseier-donasie (marsmallow-eiers) wat u by ontvangs of by me. Steyn se kantoor kan laat aflewer. By voorbaat dankie vir u ondersteuning!

0 Shares
X