Op Vrydag, 6 Maart, gedurende 1ste pouse verkoop die graad 12’s heerlike varsgebakte pannekoek in die Rooiplein om ekstra fondse in te samel vir die graadkampe.
- R10 vir 1 kaneelsuiker
- R25 vir 3 kaneelsuiker
- R40 vir 5 kaneelsuiker
- R70 vir 10 kaneelsuiker
- R15 vir 1 Nutella
- R30 vir 2 Nutella
Bestel gerus op Karri teen Donderdag, 5 Maart.