Dis weer tyd vir Sterrejag, die grootste talentkompetisie op ons kalender. Kom wys jou talent en wen ‘n prys!
Inskrywings kan van 21-24 Julie op die lys voor juffrou Nimmo se klas gedoen word. Die uitdunne sal op Dinsdag, 28 Julie, en Woensdag, 29 Julie, na skool plaasvind.
Kaartjies kos R220 per persoon en is beskikbaar op Karri, Quicket en by die deure.
Kom ondersteun ons talent EN geniet die vertoning deur die Piesangskille.
0 Shares
X