Bespreek nou jou plek by ons spesiale feesviergeleenthede.

Donderdag, 26 Maart 2026

Kom geniet heerlike koek en tee in Welgemeend se tuin om die Jan van Riebeeck-roos en 100 bome in te huldig. Bespreek nou jou kaartjies op Quicket (https://qkt.io/kyt5VN) om te voorkom dat jy nie hierdie geskiedkundige oomblik misloop nie.

Vrydag, 8 Mei 2026

Ons nooi almal uit na ‘n aand van glans en swier in die geselskap van die Jan van Riebeeck-familie. ’n Onvergeetlike aand word beplan met ‘n vier gang maaltyd deur bekende Suid-Afrikaanse “superchef”, Annalize Buchanan, spesialiteitswyne deur alumni wynmakers, ‘n swing orkes en besonderse kuns wat spesifiek vir die eeufees gekommissie is.

Bespreek nou jou kaartjies op Quicket (https://qkt.io/Lnp1jg) en moenie hierdie glans geleenteid misloop nie!

 

0 Shares
X