BELANGRIKE KENNISGEWING: ONS 100-JAAR-FEESKONSERT!

BELANGRIKE KENNISGEWING: ONS 100-JAAR-FEESKONSERT!

Ons sien baie uit na ons besondere 100-jaar-feeskonsert eerskomende Woensdag, 21 Oktober! Neem asseblief kennis van die volgende belangrike reëlings: NUWE VENUE Weens verskeie logistieke beperkings by die Kaapstadse Stadsaal het ons besluit om die konsert na Hoërskool...

Happy by Nature – Dankie vir ons nuwe inheemse tuin

Ons wil graag vir Jimmy Symmonds en die span van Happy by Nature – Indigenous Nursery & Botanical Studio, hartlik bedank vir die pragtige tuinwerk wat onlangs op Hoërskool Jan van Riebeeck se terrein gedoen is. Die inheemse plante en deurdagte uitleg het ons...
‘n Honderd jaar van warmte!

‘n Honderd jaar van warmte!

As deel van ons eeufeesinisiatiewe, stel Hoërskool Jan van Riebeeck met trots twee splinternuwe produkte bekend: Troos– ‘n Spesiale JvR-Premium koffie | R110 Knus – Romerige warmsjokolade | R75 Voor die winter van 2026 sy laaste koue dae groet, Troos jouself en...
Eeufees Rooiwyn

Eeufees Rooiwyn

Ons is baie trots om aan te kondig dat ons Eeufees Rooiwyn (Lourensford Cabernet Sauvignon 2024) ook nou op GetWine se webtuiste beskikbaar is teen R150 per bottel. Volg gerus die skakel om jou bottel/s te bestel:...
Massa-Reünie: Alumnitee en saal

Massa-Reünie: Alumnitee en saal

Ons nooi alle oudskoliere, ouers personeel en vriende om hierdie historiese dag saam met ons te vier. Vrydag, 8 Mei 20026 ⏰ Tyd: 10:30 – 14:00 📍 Plek: JvR (Biblioteek & “Die Gat”) 🎤 Gasspreker: Hendrik du Toit Program: • 10:30: Tee & Verversings...

Eeufeesgeleenthede!

Bespreek nou jou plek by ons spesiale feesviergeleenthede. Donderdag, 26 Maart 2026 Kom geniet heerlike koek en tee in Welgemeend se tuin om die Jan van Riebeeck-roos en 100 bome in te huldig. Bespreek nou jou kaartjies op Quicket (https://qkt.io/kyt5VN) om te voorkom...
X