Op Vrydag, 17 April, neem Hoërskool Jan van Riebeeck se skoolkoor aan die CCNF-koorfees in die Kaapstadse Stadsaal deel. Kom geniet gerus hierdie wonderlike aand van koorsang saam met ons. Die konsert begin om 18:30 en kaartjies is aanlyn beskikbaar.
(Logistiese besonderhede met betrekking oor koorlede se vervoer, kleredrag ens. sal op die koor se ouergroep gedeel word.)