U word hartlik uitgenooi na ons Eeufees-leerderkunsuitstalling by Welgemeend.
Hoërskool Jan van Riebeeck se graad 10-12 Visuele Kuns- en Ontwerpleerders is die taak gegee om die tema van die Eeufees al in 2025 te inkorporeer in hulle kunswerke en ontwerpprodukte. Die leerlinge kon hulle eie unieke insig gebruik oor hoe hulle die tema wou integreer in hulle werke.
Dit uitstalling is oop vir die publiek van 15 tot 17 September vanaf 10:00 tot 15:00. Kom geniet die kreatiewe talent van ons leerlinge en put inspirasie daaruit!
0 Shares
X