Die Jiřicky Jeugkoor van Praag (Tseggiese Republiek) tree op Woensdagaand, 2 September, saam met die Hoërskool Jan van Riebeekkoor en die koor van Laerskool Jan van Riebeeck in die Tamboerskloof NG-kerk op. (Sien asseblief meegaande inligting.)
Ons benodig dringend huisvesting vir die lede van die koor en doen ‘n beroep op u om, indien moontlik, as gasouers op te tree. Vul asseblief die vorm wat op hierdie skakel beskikbaar is in indien u bereid is om te help met die huisvesting van koorlede. U hulp sal hoog op prys gestel word.
0 Shares
X