Alle koorlede moet asseblief daarop let dat daar eerskomende Maandagmiddag, 21 September, vanaf 14:30 tot 16:00 ‘n baie belangrike oefening sal wees ter voorbereiding van die Feeskonsert vroeg volgende kwartaal. Hierdie oefening sal in Mnr. Rademeyer se klaskamer plaasvind.
Orkeslede wat ook in die koor is moet gedurende hierdie tyd die orkesoefening bywoon.
0 Shares
X