‘n Inligtingsaand vir die ouers van musiekleerders vind eerskomende Dinsdagaand, 3 Februarie, om 18:00 in die skoolsaal plaas.
Ons gebruik hierdie geleentheid, wat nie langer as ‘n uur sal duur nie, om ‘n oorsig van die Welgemeend Skool van Musiek se musiekprogram te bied, vrae te beantwoord en u aan die musiekpersoneel voor te stel.
Hoop om u daar te sien!
0 Shares
X