Die nasionale POORT-skryfkompetisie sluit vanjaar op Maandag, 16 Februarie.
Inskrywings kos R60 per stuk, en dit kan gedigte of prosa wees. Slegs graad 10 tot 12-leerders of leerders wat in 2025 in matriek was, kan deelneem. Enige navrae kan aan juffrou Raath gerig word.

0 Shares
X