Daar sal volgende Saterdag, 7 Februarie, vanaf 9:00 tot 16:00, ‘n verpligte kooroefening in die skoolsaal wees om spanbou en die aanleer van nuwe stukke te bevorder. Heelwat opwindende optredes wag op ons koor, soos ‘n konsert met Francois van Coke op 6 Maart, deelname aan die skool se Revue en ‘n optrede tydens die opening van die Suidoosterfees. Om te verseker dat ons koor skitter by al hierdie optredes is deeglike voorbereiding, soos Saterdag se oefening, egter noodsaaklik.

0 Shares
X