Al Hoërskool Jan van Riebeeck leerders word uitgenooi om deel te neem aan die opwindende Vriende van Welgemeend en Boerneef-Kunsversameling beeldhou-kompetisie. Skryf vinnig in, want deelname is beperk!
Volg die skakel vir die inligtingsboekie: https://janvanriebeeck.co.za/wp-content/uploads/2026/04/Beeldhou-Booklet.pdf