Op Sondag, 8 Maart, gaan Altus van Niekerk, Cara Swanepoel en Johan Symington die vol lengte Kaapstad Fietstoer ry. Werner Seraphim gaan die 42km aanpak.
Ons wil hulle en ook al die ander ouers en lede van die Jan van Riebeeck gemeenskap wat gaan deelneem, sterkte toewens.