Alle dogters wat nie verlede jaar die oudisie vir die rasieleiers se “all star girls”-span kon bywoon nie, het eerskomende Maandag, 19 Januarie, die geleentheid om ‘n oudisie af te lê. Die oudisies vind 15:00-16:00 by die onderste netbalbane plaas. Graad 8-dogters is ook welkom om ‘n oudisie te kom aflê.