Ons sien met groot verwagting uit na die 2026/2027-seisoen ná al die suksesse van die afgelope jaar! Die oudisies vir die onderskeie spanne is soos volg:
- Co-eds: Maandag 19 Oktober 14:30-17:00
- All Girls: Maandag 19 Oktober 14:30-17:00
- Poms: Vrydag 23 Oktober 14:30-16:30 [Voorlopig]
Die Poms se oudisie mag dalk op ‘n ander datum plaasvind. Ons sal laat weet sodra ons sekerheid het. Alle oudisies vind op die grasperk langs die onderste netbalbane plaas.