Leerders wat graag wil deelneem aan die Co-ed en All Girls spanne het op Maandag, 19 Oktober, hul laaste geleentheid om ‘n oudisie af te lê vir hierdie spanne.
Die oudisies vind plaas 14:30-17:00 op die grasperk langs die netbalbane.
Leerders wat graag die oudisies wil bywoon moet hul name op die lys buite me. Bezuidenhout se klaskamer opskryf.
Die datum vir die Poms se oudisies sal binnekort bevestig word.