Gedurende die af-seisoen sal rugbyoefening op Dinsdae en Donderdae om 16:00 – 17:00 op die Boshoffveld vir almal plaasvind. Gedurende die eksamentye sal dit weer aangepas word. 

X