Let asseblief dat die Staatsrede (SONA) nou op die 12de Februarie plaasvind. Die swemliga het dus besluit om ons losloodjie van 5 Februarie om te ruil met die Springfield-gala van 12 Februarie.
Gala-datums
- 29 Januarie – Duitse Skool (DSK)
-
5 Februarie – Springfield
-
12 Februarie – Losloodjie
-
19 Februarie – Duitse Skool (DSK)
-
26 Februarie – Grootte Schuur
-
5 Maart – Herzlia
Belangrike inligting
-
Ons oefen elke Dinsdag en Woensdag direk na skool.
-
Bring asseblief eie swemkeppe en swembrille saam.
Die interhuisgala van 20 Januarie se resultate word Maandag, 26 Januarie, tydens die saalbyeenkoms bekend gemaak. Ons kan wel met trots noem dat ons van die beste deelname die afgelope paar jaar gehad het. Die gees was goed en die vlak van mededinging hoog. Ons eregas was Danie Marais, oud Jan van Riebeecker en SA-swemmer. Hy het onderneem om net aan die begin van die gala teenwoordig te wees, maar het toe op die ou einde vir die duur daarvan gebly. Ons wil ook al die ouers wat die dag bygewoon het, bedank vir hul ondersteuning