Ons maak spesiale JvR-rosette vir interskole! Dit lyk presies soos die foto, maar met ‘Interskole 2024’ op die lint gedruk.

Bestel nou vir die hele gesin teen R70 per roset – ouers is ook welkom om hierdie mooi lintroos tydens ons interskole-week te dra. Leerders mag dit saam met hul skool- en sportdrag vir die hele week dra.

Slegs 300 beskikbaar!
Alumni kan bestellings e-pos na skoolwinkel@janvanriebeeck.co.za.

0 Shares
X