Die Somer is hier – Dis tyd om te sokkie! Die Graad 10-groep bied aan: SON, SEE, SAND … SKUIM!!
Jip, jy’t reg gehoor –SKUIMsokkie!
Merk die datum: 23 Oktober 2025
Tyd: 18:00-22:00
Drag: Strand “cover-up”
Kaartjies NOU beskikbaar op Karri teen R 120 p.p en R 150 vir buite metgeselle.
Bestel ook gerus ‘n heerlike boerierol en koeldrank teen R 60 en R 20 vir ‘n liplekker roomys!
Jy wil dit nie mis nie!
Ons vra dat elke leerder assbelief ‘n kleurvolle strandhanddoek vir ons sal leen om Die Gat op te dollie. Handdoeke kan van die 13de Oktober by juffrou Bosch afgegee word, ons sal dit baie waardeer.