Die skool doen ’n vriendelike, maar dringende beroep op u om toe te sien dat leerders alle handboeke tydens die eindeksamen op die dag waarop die betrokke vak geskryf word, inhandig.
Ons herinner u daaraan dat, indien handboeke nie ingehandig word nie of verlore geraak het, ’n vervangingskoste van R300 per boek betaalbaar is om nuwe boeke vir die 2026-skooljaar aan te skaf.
Ons waardeer u samewerking en ondersteuning in hierdie verband.
0 Shares
X