Belangrike nuus rakende afstandsonderrig
‘n Tweede boodskap van me Lizette Visser
‘n Boodskap van me Lizette Visser
Ekstra hulpbronne tydens inperking
30 Maart 2020
1. Vorige NSS-vraestelle en -memorandums: https://bit.ly/2WTbUAT
2. RSG-uitsendings gemik op matrieks: https://bit.ly/2QSjOqk
3. Die wolkskool is gratis vir alle leerders tot 30 Junie. Vir alle grade en verskeie vakke in Afrikaans. (Registreer hier: https://bit.ly/33V0JZX)
4. https://wcedeportal.co.za/
5.https://www.education.gov.za/
6. Advies vir diegene wat nou by die huis studeer: https://bit.ly/3awmCB8.
7.Inligting en ekstra skakels van minister Debbie Schäfer https://wcedonline.westerncape.gov.za/news/schools-are-closed-learning-open-part-1
31 Maart 2020
Indien u weet van enigiemand wat dringend kospakkies tydens inperking benodig, kontak gerus 08004288364. Die staat versprei voedsel aan mense in nood.
3 April 2020
1. Hulpbronne vir graad 12’s
2. WKOD se gratis lys van hulpbronne
3. Vodacom se gratis e-skool (indien u by die netwerk geregistreer is) waar u ook handboeke verniet kan aflaai.
4. Telkom se gratis hulpbronne.
6 April 2020
1. Hoe om data te spaar tydens inperking. Lees hier.
7 April 2020
1. Gratis televisiekanale en die skedules vir klasse.
9 April 2020
1. Vind hier wenke vir databesparing.
2. Vind hier wenke vir aanlyn leer.
Huiswerk vir Aprilvakansie
Kliek op die graad vir al die huiswerk. Indien daar in Deel 2 geen nuwe huiswerk vir ‘n vak aangedui is nie, beteken dit dat die onderwyser ‘n alternatiewe reëling getref het; dat die werk in Deel 1 genoeg is om die leerders ook in die komende week besig te hou of dat daar agter die skerms gewerk word aan ‘n plan*.
Deel 2 (6 April)
Graad 8
Graad 9
Graad 10
Graad 11
Graad 12
*Die Ekonomie-vakadviseur is nog besig om aan die leerplan te skaaf. Die amptelike opdrag is dat leerders solank kwartaal 1 se werk moet hersien, totdat daar ‘n werkbare plan is.
Deel 1 (19 Maart)
Graad 8
Graad 9
Graad 10
Graad 11
Graad 12